Annerle Barnard se nuutste boek

Aanlyn

Analize Viljoen, Trisa Hugo
R225.00

Annerle Barnard

Annerle is die skrywer van drie tienerboeke (spanningsfiksie), maar sy pak ook soms ander genres en kategorieë aan. Sy lees graag misdaad- en spanningsfiksie (vir volwassenes en die jeug) en spandeer heelwat tyd langs die sportveld omdat haar seuns mal is oor sport.

Sy het die volgende jeugromans gepubliseer:

Sweepslag:

https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780624086772

https://www.graffitibooks.co.za/af/363616/Boek/Sweepslag

Sindikaat:

https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780624087601

https://www.graffitibooks.co.za/af/365885/Boeke

Spel:

https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780624092889

https://www.graffitibooks.co.za/af/381909/Boeke/Annerle-BarnardSanlam-Spel

 

Van haar stories is in skolebundels opgeneem:

Igonyama en ander maats met leeueharte:

https://www.nb.co.za/en/view-book?id=9781776073030

Blinkertjies in Pa se baard:

https://lapa.co.za/blinkertjies-in-pa-se-baard-en-ander-skitterende-stories-eboek

https://www.graffitiboeke.co.za/af/383685/Boeke/Saamgestel-deur-Marieta-Nel-Blinkertjies-in-Pa-se-baard-en-ander-skitterende-stories

 

Bemarkingskakels:

www.annerlebarnard.co.za

https://www.youtube.com/@annerlebarnard7784

https://www.youtube.com/watch?v=OghI6ek8OY0