Ben Viljoen woon op Velddrif aan die Kaapse Weskus. Hy het gedurende sy werksloopbaan diens gedoen in Gauteng, die Vrystaat, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.
Deesdae wy hy die meeste van sy tyd, weliswaar met wisselende grade van sukses, aan visvang, skryfwerk en skilderwerk. Vir ontspanning luister hy musiek oor ’n taamlik wye verskeidenheid genres.
Hy het die volgende romans gepubliseer:
’n Nuwe wildernis:
https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780798158343
’n Ballade vir Nkunzi:
https://www.amazon.com/n-Ballade-vir-Nkunzi-Afrikaans-ebook/dp/B08XZSTP2W
Die vloek van Levitikus:
https://www.nb.co.za/bo/view-book?id=9780624092858
Daarbenewens het hy bydraes gelewer tot verskeie kortverhaalbundels.
Bemarkingskakels:
https://www.youtube.com/watch?v=-g0-l1aSfws
https://www.youtube.com/watch?v=KQETluTdF68
https://www.youtube.com/watch?v=IvRQcWXgeJs