Daniël Lötter se nuutste boek

Aanlyn

Analize Viljoen, Trisa Hugo
R225.00

Daniël Lötter

Daniël is in 1973 op Fraserburg in die Karoo gebore en matrikuleer in 1991 aan Hoërskool Outeniqua, George. Daarna studeer hy in die teologie, kommunikasiekunde en onderwys en spandeer ’n aantal jare in die uitsaaiwese, plaaslik en in Europa (Brittanje, Nederland en Denemarke). Sedert 2016 is hy verbonde aan ’n TVET-kollege in die Kaapse Wynlande as Programbestuurder van Vaardigheidsontwikkelingsprogramme. Hy is ook deeltyds betrokke by die Bôrdienghuisteater op Wellington en die Langenhoven Gedenkfonds. Hy woon in die Paarl in ’n stokou kothuisie en staan voltyds in onderdanige diens van vier uitgelate worshonde.

Die volgende boeke het uit sy pen verskyn:

Die grootpad is ’n grondpad

17 maal moord:
https://www.graffitiboeke.co.za/af/373539/Boeke

14 maal moord:
https://www.graffitibooks.co.za/af/381384/Boeke

Ware spookverhale van Suid-Afrika:
https://www.graffitibooks.co.za/af/378166/Boeke

Dwars:
https://www.graffitiboeke.co.za/af/385162/Boeke

Gedaantes en gedoentes:
https://www.graffitiboeke.co.za/af/387500/Boeke