Henda Olivier se nuutste boek

Aanlyn

Analize Viljoen, Trisa Hugo
R225.00

Henda Olivier

Henda se debuutroman, Die goeie suster, is in 2020 deur Lapa Uitgewers uitgegee. Sy woon saam met haar man, twee kinders, worshonde en skape op ’n kleinhoewe in Nieu-Seeland, ’n bestemming wat perfek pas by haar fobie vir slange.

Haar droom as kind was om ’n professionele hanswors te wees, maar deesdae weef sy haar droë humorsin in die drade van haar stories in. Henda verafsku adrenalien en as sy nie lees of skryf nie, sal jy haar langs ’n oop vuur met ’n glas rooiwyn en grondboontjie-M&M’s kry. Sy is verslaaf aan enigiets wat te doen het met die werkinge van die menslike brein, wat gelei het tot ’n verslawing aan ware misdaaddramas. Volg Henda op Instagram by @hensoli4.

 

Die goeie suster:

https://lapa.co.za/die-goeie-suster

 

Bemarkingskakel:

https://www.youtube.com/watch?v=dXg9zwJeCVQ