Henk Breytenbach se nuutste boek

Aanlyn

Analize Viljoen, Trisa Hugo
R225.00

Henk Breytenbach

Henk Breytenbach het ’n BSc in Rekenaarwetenskap. Hy werk en woon in Hartbeespoort. Hy word veral geboei deur die wel en wee van voormalige agente van die formele intelligensie-agentskappe, die ou apartheidspioene, en wonder dikwels wat van hulle geword het. Dit bied ryp grond vir spekulatiewe fiksie. In 2015 debuteer hy met sy eerste spanningsroman, Kodenaam Icarus en volg dit op met Moordlys en Kroonwild.

 

Kodenaam Icarus:

https://www.graffitibooks.co.za/af/26809/Books/Henk-Breytenbach-Kodenaam-Icarus

Moordlys:

https://www.graffitiboeke.co.za/af/27690/Boeke

Kroonwild:

https://www.graffitiboeke.co.za/af/377232/Boeke

https://lapa.co.za/kroonwild