Juanita Aggenbach se nuutste boek

Aanlyn

Analize Viljoen, Trisa Hugo
R225.00

Juanita Aggenbach

Juanita is in Durban gebore en matrikuleer in 1994 aan die Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal. Hierna verwerf sy ’n BA cum laude (1997), ’n honneursgraad in Sielkunde 1998) en ’n honneursgraad in Kriminologie (1999) aan die Universiteit van Pretoria. In 2003 verwerf sy nog ’n honneursgraad in Sielkunde aan Stellenbosch Universiteit.

Hierna vind Juanita ’n holte vir haar voete tussen die lieflike wynlande van Durbanville, waar sy en haar man hulle dogters grootgemaak het en waar sy tans as ’n gesinsberader fokus op ouerskapleiding. Dis nou wanneer sy nie skryf nie.

 

Sy het die volgende romans gepubliseer:

Dis my geheim:

https://www.graffitiboeke.co.za/af/31834/Boeke/Juanita-Aggenbach-Dis-my-geheim

Op die horison vêr

Toe Elvis ophou sing:

https://www.exclusivebooks.co.za/product/9781485302711

Gister is verby:

https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780798176323

https://www.graffitibooks.co.za/af/34777/Boeke

Stille waters:

https://www.nb.co.za/en/view-book?id=9780798180603

https://www.graffitiboeke.co.za/af/370584/Boeke

 

Bemarkingskakels:

https://www.youtube.com/watch?v=kqWYFL2sDWs

https://www.youtube.com/watch?v=TFpX47P3Pj8

https://www.youtube.com/watch?v=w4qmAtMd8WE

https://www.youtube.com/watch?v=ZM9scRKfw1c

https://www.youtube.com/watch?v=TjpOGKUieyQ