Zelda Bezuidenhout se nuutste boek

Aanlyn

Analize Viljoen, Trisa Hugo
R225.00

Zelda Bezuidenhout

Zelda was vir baie jare ’n reklamekopieskrywer en het eers op 56 begin fiksie skryf toe haar jeugroman, As mens geluk kon proe, as naaswenner in Lapa se jeugromankompetisie aangewys is. Intussen het verskeie ander jeugboeke, twee romans vir volwassenes, radiodramas, kortverhale en rubrieke uit haar pen verskyn. Haar eerste boek vir grootmense, Die dekonstruksie van Retta Blom, se filmregte is in 2022 gekoop.

In Desember 2019 het sy tweede gekom in RSG se radiodramakompetisie met haar hoorspel As ’n kind kom kuier. En in Oktober 2020 het sy en haar medeskrywer, Lunell Kruger, Netwerk24 se prestige- Luisterdramaprys met hul komedie, Koppelkat, gewen. Haar kortverhale verskyn in verskeie bundels en sy skryf ’n gereelde rubriek in die ATKV-tydskrif, Taalgenoot.

Zelda woon in Parys, Vrystaat, saam met haar man Izak, twee geliefde honde, heeltemal te veel hase en ’n mannetjieskilpad genaamd Joyce.

 

Anderkant die blou:

https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780624091929

https://www.graffitiboeke.co.za/af/a/Soek/0/title+ASC/Zelda%20Bezuidenhout

As mens geluk kon proe:

https://www.graffitibooks.co.za/af/35951/Boeke/Zelda-Bezuidenhout-As-mens-geluk-kon-proe

https://lapa.co.za/as-mens-geluk-kon-proe

Die ses weke van Thomas en Ella:

https://www.graffitiboeke.co.za/af/364987/Boeke

Die waarde van stil bure:

https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780795710308

https://www.graffitiboeke.co.za/af/378609/Boeke/Zelda-Bezuidenhout-Die-waarde-van-stil-bure

Toe ons oneindig was:

https://www.exclusivebooks.co.za/product/9781776250240

https://www.panmacmillan.co.za/authors/zelda-bezuidenhout/toe-ons-oneindig-was/9781776250240

Die dekonstruksie van Retta Blom:

https://www.graffitiboeke.co.za/af/363560/Books/Zelda-Bezuidenhout-Die-dekonstruksie-van-Retta-Blom

 

Bemarkingskakels:

https://youtu.be/EoUUwB7hQAc

https://youtu.be/iv98Yjhul8c