Geskenkbewys – Hartsmense

R156.00

Geskenkbewys – Hartsmense

ISBN:

978-0-6397-9569-0

Hartsmense – of hulle nou bloedfamilie of hartsfamilie is, hulle is jou hart se punt. Hulle is ook jou grootste geluk en veilige plek, maar soms kan hulle jou hart breek. Hulle maak die wêreld mooi en beter, en soms is hulle jou soldate teen die wreedheid van die lewe.

Nuutste boeke beskikbaar op
VivA-Uitgewers

Lawa vir ’n winterhart

Zinèt Oosthuizen
R116.00

Mamma, jy’s die beste!

Sylvia de Kock
R156.00