Erla-Mari Diedericks is ’n joernalis, rubriekskrywer en outeur met meer as 30 jaar ervaring. Haar bydraes het al in die meeste tydskrifte en koerante verskyn en sy het ook nege boeke gepubliseer: Sin, Sushi & Survival, Still Standing, V-Verhale, Seks, leuens en die internet, Agter grendels, Dominique, Die kontrak, Die Bewonderaar en Salemstraat. Tans skryf sy ook rubrieke vir Netwerk24. Erla woon saam met haar seun, twee katte, en haar gewete.
Salemstraat
https://lapa.co.za/salemstraat
https://www.graffitibooks.co.za/af/389561/Boeke
Die kontrak
https://lapa.co.za/die-kontrak
Die Bewonderaar
https://lapa.co.za/die-bewonderaar
Dominique
https://www.graffitiboeke.co.za/af/377450/Books/Erla-Mari-Diedericks-Dominique
Seks, leuens en die internet