Nadia de Bruin se nuutste boek

Lia Se Held

Nadia de Bruin
R156.00

Nadia de Bruin

Ek is in Bloemfontein gebore en woon my hele lewe lank al in die Vrystaat. Van Bethulie af het ek Bethlehem toe verhuis waar ek nou saam my onderwyserman en 13-jarige dogter woon.

Ek het ook in Bloemfontein my onderwysgraad gekry en hou al skool sedert 2005.

My passie was nog altyd lees. Dit het seker begin by die Storieman-boeke wat my ma vir my as kleuter gekry het. Biblioteekkaartjies en rakke vol storieboeke was altyd deel van my en my sussie se lewe. In my werk is daar vir my niks so lekker as om te sien hoe my leerders die wêreld deur lees ontdek, of wanneer hulle my vra of hulle maar meer sinne mag skryf nie.

 

Skakels na ander boeke:

Net drie woorde

https://www.lapa.co.za/net-drie-woorde-rouge-romanzaliefde

https://www.lapa.co.za/catalogsearch/result/?q=Strooisuikerliefde

Vandat ek kan onthou

https://www.lapa.co.za/vandat-ek-kan-onthou-sonneblom-meisie-romanzaliefde