Zinèt Oosthuizen se nuutste boek

Lawa vir ’n winterhart

Zinèt Oosthuizen
R116.00

Zinèt Oosthuizen

Zinèt Oosthuizen het reeds op ’n jong ouderdom die betowerende wêreld van verhale ontdek. Sy het ’n passie vir lees en skryf, maar moet noodgedwonge die meeste van haar tyd aan finansiële bestuur bestee.

In haar vrye tyd geniet sy die eenvoudige dinge van die lewe, en wanneer sy saam met haar gesin op ’n welverdiende vakansie gaan, is daar altyd ’n paar liefdesverhale in haar tas. Lees en skryf laat haar toe om te ontsnap van die haastige wêreld daarbuite, en sy vind vreugde daarin om deur die bladsye van verhale te dwaal.