Aan die oorwinnaars die buit

R156.00

Aan die oorwinnaars die buit

ISBN:

978-0-7961-4191-0

Pete, ’n soldaat in die Rhodesiese spesiale magte, die Selous Scouts, veg ook in Mosambiek waar hy amper omkom. Ná die oorlog koop hy die wildplaas van mense wat tydens die oorlog vermoor is. Mugabe se regering begin boere se plase afneem, asof dit oorlogsbuit is. Pete se skoonouers, die Nels, verloor hul plaas, en hul lewens. Hulle word op die plaas begrawe en hul seun en dogter rig vir hulle grafstene op. Die plaas is vol plakkers en vyandige mense wat hulle aanval en wegjaag. Jaar na jaar lewe die boere met die bedreiging van plaasgrype. Die wildsplaas word konstant geteiken, maar hulle byt nog vas.

Nuutste boeke beskikbaar op
VivA-Uitgewers

Aan die oorwinnaars die buit

Malene Breytenbach
R156.00

Wie Hoor Wense?

Elsa Winckler
R116.00