Dis in die soen

R0.00

Dis in die soen

ISBN:

978-0-6397-7723-8

Deesdae se vroue is nugter oor die lewe. Hulle benader dit beredeneerd en berekend, weet wat hulle wil hê, en ken hulself. Vir die toekoms is daar vyfpuntplanne. Mans is oorbodig – hulle weet in elk geval nie meer hoe om romanties te wees nie. En buitendien, liefde is net ’n chemiese reaksie.

Totdat dáárdie soen hulle heeltemal laat vergeet van vooropgestelde idees, toekomsplanne en ambisie. Want wat ook al die vrae was, al die antwoorde is in die soen opgesluit.

Hierdie sewe stories het almal een waarheid gemeen: Romanse is beslis nie dood nie!

Nuutste boeke beskikbaar op
VivA-Uitgewers

Aan die oorwinnaars die buit

Malene Breytenbach
R156.00

Wie Hoor Wense?

Elsa Winckler
R116.00