Hoërskool Gruwel

R116.00

Hoërskool Gruwel

ISBN:

978-0-6397-9533-1

Meneer X laat nie sommer enige leerder in sy skool toe nie. O nee, jy moet jouself eers bewys. Net een vraag is belangrik: Is jy waardig, of is jy ’n gruwel?

As jy eers ’n gruwel is, is jy vir altyd ’n gruwel. Dít verander nie sommer oornag nie. Hy het nog nooit ’n gruwel teëgekom wat kon verander nie.

Ten minste is sy skool ’n veilige hawe vir mens en monster. As jy ’n modelleerling is, kry jou ouers afslag op skoolfonds. En as ’n jakkalsie sy kop uitsteek, hanteer hy die situasie.

Sy vermoedens was eenhonderd persent reg aan die begin van die jaar …

Nuutste boeke beskikbaar op
VivA-Uitgewers

Aan die oorwinnaars die buit

Malene Breytenbach
R156.00

Wie Hoor Wense?

Elsa Winckler
R116.00