Ou kennisse en ander

R156.00

Ou kennisse en ander

ISBN:

978-0-6397-9534-8

In hierdie sewe stories oor die liefde, die lewe wat vreemde draaie maak en die tyd wat wysheid bring, ontgin Helene de Kock verskeie universele temas.

Afskeid ontsien niemand nie. Dis soms bra onmoontlik – soos om ’n boom met een hand uit te trek. Hoe maak mens dit vir iemand makliker? Liefde is soms nie genoeg om die mag van tradisie te verbreek nie, veral nie wanneer snobisme bykom nie. En hoe bly dit staande teen die eise van ’n beroep? Partykeer herken mens nie die liefde nie, en dikwels maak mense verkeerde keuses wat hulle lewenslank knou.

Maar gelukkig is daar tweede kanse, die liefde seëvier altyd en dit oorskry alle grense.

#menseloopkronkelpaaieommekaartevind

Kortverhale

  • Die laaste maal
  • Om reg te fokus
  • Om sonlig te proe
  • Ou kennisse
  • Uit die boks
  • Die uitnodiging
  • ʼn Huis vol lig

Nuutste boeke beskikbaar op
VivA-Uitgewers

Aan die oorwinnaars die buit

Malene Breytenbach
R156.00

Wie Hoor Wense?

Elsa Winckler
R116.00