.
R116.00
ISBN:
Om verlief te raak is nie iets wat mens beplan nie. ’n Mens het geen beheer oor wanneer en hoe dit gebeur nie. Op ’n dag is dit net daar.
Liefde kan jou tong laat knoop, jou brein laat ophou werk, dit moeilik maak om asem te haal, sterre laat verskiet en planete in ander wentelbane stuur. Of dit kan doodgewoon voel, asof dit so hoort.
Maar eerste liefde – en die eerste soen – is altyd onvergeetlik